Eienaars:
~Nikita Kanaal baas
~Ableman Server admin
      
 Admin/Opsigters:
  &Avejane
  &Wondernet

Volwasseklets

Die Beste Afrikaanse Kletskamer

Ons Servers:  irc.azgedairc.com -  Ons Kletskamers:  #volwasseklets  #Skinnertriva en #OPSkantoor  (net opsigters )
                           Enige klagtes, as jy geteister word of voorstelle het  gebruik 'KONTAK ONS' tab hier bo.

   #Volwasseklets Reëls     Slegs 18+ word toegelaat.

.Respekteer te alle tye ander kletsers. Teistering, mishandeling, trolling en afknouery is streng verbode.

  • Geen flooding of spamming / advertensies op kanale, gebruikers of dienste nie.
  • Vir hulp, kontak ‘n kanaaloperateur (‘n kletser met ‘n &, @ of % of 'n Eienaar met ~ langs hul naam)
  •        maar bo alles......  ..  Geniet jou verblyf en voel vry om te gesels in die hoofkletskamer of privaat met individue!

Besoek ons ook op Facebook

Klets saam met ons met ircCloud vir PC      (OF foon app in playstore)

Of klets saam met ons deur CHAT27